Welkom by Breekwal Gastehuis
Aktiwiteite
Tariewe
Ligging
 © Copyright 2017 All Rights Reserved   |  Breekwal Gastehuis
Die huis is heeltemal selfsorgend en goed toegerus.  Bring eie hout en ekstra komberse indien nodig.  Daar is tv met dvd speler. DSTV op aanvraag teen geen ekstra koste.  Die huis is wel geleë tussen wingerde op n werkende plaas, maar verseker steeds 'n rustige atmosfeer.
Baie wynkelders in area, Lambertsbaai en Strandfontein is naby genoeg vir 'n dag uitstappie.  Rivier naby as wil visvang Tussen die jong wingerd kan jy rustig wees en die plaaslewe met sy geluide en uitsig geniet.​​ 90km tot Lambertsbaai 50km tot Vredendal 98km tot Strandfontein 50km tot Vanrhynsdorp 38km tot Clanwilliam 28km tot Klawer
2 Slaapkamer, 2 Badkamer, Oopplan leefarea met kombuis, Binne- en Buitebraai, Omhein met veilige parkering en alarm. Slaap 5 R500 per nag vir 1 of 2 persone Daarna R50 per ektra persoon Skoolkinders is R50 ekstra per nag en onder 2 gratis
Ons is geleë op die N7 tussen Clanwilliam en Klawer op die plaas Breekwal. 9km Noord vanaf  Bulshoekdam 10km Vanaf Truck Inn garage Kaap se rigting ​Ons is 258km vanaf die Kaap